‘n Staatsartilleris te velde

Geagte Vriende(inne), Ek is gevra om sommige van my ervarings gedurende die Boere- Engelse Oorlog te vertel. Dit is jammer dat menige van dié aard al uit my geheue verdwyn het, asook datum, dag en maand. Dink net ’n weinig na – dit was een-en-dertig jaar gelede gewees. Nou word ek, arme drommel, gevra om […]